WIE ONS IS

ALPHA Karavane is n tweedehandse karavaan besigheid wat karavane koop en verkoop teen die beste pryse. Geen foute of gebreke word weggesteek nie. Ons is trots om karavane op handelaars-standaard te verkoop. Gelukkige kopers sorg vir gelukkige vakansies.
Deon Schoeman
Baie dankie Stefan vir jou uitstekende diens met die verkoop van die Conqueror Commander. Jy stap regtig die ekstra myl. Baie dankie Alpha Karavane vir n besonderse koop ervaring.
Deon Schoeman
Baie dankie Stefan vir jou uitstekende diens met die verkoop van die Conqueror Commander. Jy stap regtig die ekstra myl. Baie dankie Alpha Karavane vir n besonderse koop ervaring.

WHO WE ARE

We buy and sell caravans at the BEST PRICE. No hidden costs or faults – we pride ourselves on selling ONLY the best because happy customers make for happy holidays.
Riaan Meyer
This is what you call great service! What a pleasure. I will recommend any time!
Riaan Meyer
This is what you call great service! What a pleasure. I will recommend any time!